GAAN BEMOEDIG JOU PASTOOR

Alhoewel dit altyd 'n vreugde is om deur ander aangemoedig te word, word nie alle aanmoediging gelyk geag nie. Deur aan die regte of beste woorde te dink, kan die aanmoediging groter wees vir beide die een wat dit aanbied en die een wat dit ontvang. Ek het onlangs begin dink aan die soort aanmoediging … Lees verder GAAN BEMOEDIG JOU PASTOOR

VOORREG EN VERANTWOORDELIKHEID

Sonde het ons visie ondeursigtig gemaak. Ons sien God nie vir wie hy werklik is nie en daarom sien ons onsself ook nie vir wie ons werklik is nie. Ons dink te min van God en te veel van onsself. Op ons eie is ons gedoem om blindelings te kyk, sleg te dink en ook … Lees verder VOORREG EN VERANTWOORDELIKHEID

AFGUNS

Dit blyk partykeer 'n onmoontlike taak om 'n sonde soos afguns te identifiseer en neer te lê, want afguns gaan verder as gewone jaloesie. Dit gaan so vêr as om die jaloesie wat jy in jou hart wegsteek, oor te sit in aksie en dan later die waarheid van jou handeling aan jouself te ontken. … Lees verder AFGUNS

MILLIMETERS EERDER AS KILOMETERS

Soos ek voorberei vir my skynbaar laaste jaar in my LLB studies, asook die Verpligte Somerskool in Bloemfontien ( Praktiese onderrig in die praktyk vir alle candidate), en die toelatings eksamens wat ek nog moet skryf het ek tot die besef gekom dat ons geneig is om te oorskat wat ons in 'n kort tydperk … Lees verder MILLIMETERS EERDER AS KILOMETERS

Nie ‘n enkele saadjie moet oorbly nie!

Ek was al dikwels gefrustreerd met mense omdat hulle nie verstaan wat ek sê nie. Hoe meer ek praat hoe meer blyk dit dat my eintlike bedoeling al hoe meer vaag word. Dit is werklik 'n kuns om met die regte woorde jou bedoeling duidelik te maak. Ervaar jy dit ook so? Hierdie frustrasie kom … Lees verder Nie ‘n enkele saadjie moet oorbly nie!

GEEN BETER TYD AS NOU

Daar is twee verskillende lewens wat ek lei. Twee verskillende soorte lewe. Daar is die lewe wat ek liefhet, maar dit is so moeilik om in stand te hou, en daar is die lewe wat ek haat, maar word so dikwels daarin versoek. Die eerste is 'n lewe van dissipline en selfbeheersing, terwyl die tweede … Lees verder GEEN BETER TYD AS NOU

HOE KAN EK GOD EER MET MY “SEKULêRE” WERK?

Werk in - of buite die kerk Baie Christene sukkel met die sin dat werk vir en/of werk in die kerk meer "heilig" of "geestelik" is as ander werkgeleenthede. Ons begrip rondom hierdie beginsel is waarskynlik nie baie nuttig nie, want nie-bedieningsposte word dikwels "sekulêre" werksgeleenthede genoem, wat blyk te wees dat hulle minder geestelik … Lees verder HOE KAN EK GOD EER MET MY “SEKULêRE” WERK?

FASTE SPYS

  Waaroor ons veel te sê het wat swaar is om te verklaar, omdat julle traag geword het om te hoor. Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat ‘n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk … Lees verder FASTE SPYS

IEWERS TUSSEN DIE SPERDATUMS…

Konteks: "Deur 'n vrywilliger vir vrywilligers." Ek skryf hierdie artikel as 'n vrywilliger wat my gesin, my werk en my bediening probeer uit balanseer. Die rede vir hierdie konteks is dat iemand wat werk in sy bedienings roeping gaan heel waarskynilik anders dink en anders voel oor hierdie onderwerp. Iewers tussen die sperdatums... Iewers tussen … Lees verder IEWERS TUSSEN DIE SPERDATUMS…