TOESTEMMING

Ek is besig met 'n "Lees die Bybel in een jaar" - program en my gedgates het vas gesteek by Matteus 5 - 8. Die mees interresante gebeurtenis is defnitief die legioen demone wat Jesus in die varke in gestuur het.  Nadat ek hierdie hoofstuk gelees het, het die Here sy almag in my gehervestig, … Lees verder TOESTEMMING

WORD GEMOTIVEERD!

"Ek het lus, o my God, om u welbehae te doen!"

SPEEL SAAM IN DIE SWEMBAD

Die som van ons lewe kan tot 'n paar daaglikse gewoontes saamgevat word. Die gelykenis van die Goeie Samaritaan kan beter genoem word as die gelykenis van die ongelowige Jode. Dit is wat uitgelig word as drie skeinbaar "regverdige" Jode in die nabyheid kom van 'n man wat hulp benodig, en hulle vermy hom. As … Lees verder SPEEL SAAM IN DIE SWEMBAD

JA, JY KAN!

Ons almal is vry om te kies wat ons graag wil wees. Kies dan om suksesvol te wees!  Niemand wil misluk nie, maar baie het nie die vlak van sukses bereik wat hulle begeer nie. Hoekom nie? Om suksesvol te wees, behels die volg van 'n sekere stel beginsels wat baie van hulle verwaarloos het. … Lees verder JA, JY KAN!

HOE VEG ONS TEEN MARXISME?

In hierdie reeks bespreek ek verskillende filosfieë en wat ons posissie as kinders van die Here moet omtrent dit moet wees.  Marxisme is 'n politieke filosofie wat ontwikkel is deur die Pruisiese (Duitse) filosoof Karl Marx, wat fokus op klassetryd en verskeie maniere om gelykheid van uitkoms vir alle mense te verseker. Marxiese analise het … Lees verder HOE VEG ONS TEEN MARXISME?

DEURSIGTIGHEID

"As Christene is daar geen manier wat ons toegelaat word om alleen te wei nie! Ons is deel van een familie, een organisme, een liggaam, met een Hoof , een Verstand, Een Hart en Een Herder!"

WAT IS ‘WAARHEID’?

Hierdie artikel is 'n poging om my philosofiese vermoë te beoefen en my geloof in die Waarheid te versterk. Ek het onlangs die gevolgtrekking bereik dat waar philosofie eindig ons geloof begin.  *'n Vriendelike waarskuwing - Hierdie artikel is heelwat langer en word verdeel in Drie dele. Deel Een:  Wat is Waarheid? Ons kan vêr … Lees verder WAT IS ‘WAARHEID’?

Van Kind van God, na man van God

Ek het grootgeword in 'n kerk- en 'n familie-aanbiddingskultuur. Hierdie was 'n geweldige en onmeetlike seën. Ek is daarvan oortuig dat elke Sondag, Woensdag en Vrydag om as te gesin en vriende te aanbid, my diep gemerk het. Ek onthou my kinderkerk dae, hoe ons bybelversies moes memoriseer en my liefde vir die Here en … Lees verder Van Kind van God, na man van God

DIE STRYD OM TE BID

Ek verkyk my altyd aan mense wat met groot passie en opgwondendheid bid. Ons almal ken hulle, daardie tipe ouens wat lyk asof hulle in ‘n boksgeveg betrokke is wanneer hulle bid. Dit is iets wat ek nog nooit kon reg kry nie. Gebed was nog altyd 'n stryd vir my. Ek vind dit is … Lees verder DIE STRYD OM TE BID

EERLIKHEID IS DIE HOOGSTE VORM VAN INTIMITEIT

Die dag toe ek in stap by die firma waar ek werk, het al my direkteure vir my gesê: "As jy in die moeilikheid is of sukkel met iets, kom vra of vertel ons onmiddelik. Moet dit nie probeer weg steek of op jou eie probeer hanteer nie." Dit het my geleer om vooruit te … Lees verder EERLIKHEID IS DIE HOOGSTE VORM VAN INTIMITEIT

WANNEER GOD GLIMLAG

Psalm 100:1-4 - " ‘n Psalm. By die lofoffer. Juig voor die HERE, o ganse aarde! Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. Erken dat die HERE God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide. Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe … Lees verder WANNEER GOD GLIMLAG

‘N HEILIGE LEWENSWYSE BEGIN BY JOU OOG

Iemand ('n paar mense) het my vertel dat die Game of Thrones reeks baie goed is. Ek het dit oorweeg, want dit het op 'n afstand vir my baie goed gelyk, maar ek is 'n skeptiese mens en ek navors alles! Gelukkig is dit nie baie moeilik om gou vinnig te Google: "Should a Christian … Lees verder ‘N HEILIGE LEWENSWYSE BEGIN BY JOU OOG

ABORSIE

In hierdie artikel gaan ek nie die Wet wat oor aborsie handel bespreek nie, maar eerder die rede vir die Wet volgens ons reg. Hierdie kan 'n uiters breëdvoerige bespreking wees. Ek gaan my bes probeer om dit kort te hou... WAT Sê  DIE SUID-AFRIKAANSE REG OOR ABORSIE? HOE WERK DIT? 1.1 REGSUBJEKTIWITEIT Die Suid-Afrikaanse … Lees verder ABORSIE