SOUT STORIES

Die idee om "Sout-Stories" te begin skryf het begin by my oorlede Oupa, Danny Renison. Hy was 'n man wat met sy neus konstant in die Bybel gesit het. Sy bybel(s) het hy letterlik stukkend gelees! Sy ure-lange praatjies oor die skrif en die beginsels wat hy daaruit kon trek, het my altyd verstom. Ek kon … Lees verder SOUT STORIES